Vrye Weekblad
source

Vrye Weekblad

(1)
Price
Free
Category
News
Last update
Jun 10, 2021
Publisher
BDFM Publishers Contact publisher
View in store
Loading...

Ratings & Reviews performance

Ratings & Reviews performance provides an overview of what users think of your app. Here are the key metrics to help you identify how your app is rated by users and how successful is your review management strategy.

Number of reviews,
total
1
Avg rating,
total
⭐5.0
Loading...

Description

1008 chars

Vrye Weekblad is ’n progressiewe digitale publikasie met grondverskuiwende joernalistiek en analise in Afrikaans. Dit was ’n weeklikse anti-apartheid koerant van 1987 tot 1994, toe dit toegemaak het. Dit het in April 2019 herlewe as ’n internet-publikasie en word elke Vrydag uitgegee deur Arena Holdings en Vrye Weekblad. In elke uitgawe, lees vlymskerp verslaggewing en kommentaar deur ervare joernaliste en bydraers soos Max du Preez, Anneliese Burgess, Ismail Lagardien, Piet Croucamp, Adri Kotzé, Anastasia de Vries en Annelize Visser. Ons dek nuus, politiek, gesondheid, reis, musiek, kos en nog heelwat meer. Vrye Weekblad is geensins ’n Afrikaner-publikasie nie. Dit is ’n Suid-Afrikaanse webkoerant in Afrikaans, vir almal wat Afrikaanssprekend is of Afrikaans verstaan. Die meeste inhoud is slegs vir intekenaars, maar elke uitgawe bevat ook ’n paar gratis artikels. Lesers kan kommentaar lewer op artikels en instem om daaglikse e-posse met ekstra leesstof van ons redaksionele span te ontvang.

Screenshots

https://is4-ssl.mzstatic.com/image/thumb/Purple113/v4/05/48/f7/0548f74c-3444-c68c-2679-6c760c1e39c8/pr_source.png/2048x2732bb.pnghttps://is5-ssl.mzstatic.com/image/thumb/Purple113/v4/9f/58/5b/9f585bfa-9cbe-9c7e-8da8-61f5c4ce42e0/pr_source.png/2048x2732bb.pnghttps://is1-ssl.mzstatic.com/image/thumb/Purple123/v4/78/54/68/785468f0-ee39-d4f6-7bca-6b406837a39f/pr_source.png/2048x2732bb.pnghttps://is4-ssl.mzstatic.com/image/thumb/Purple123/v4/69/1c/a0/691ca078-e747-5a8d-5605-2224d01ebf6e/pr_source.png/2048x2732bb.pnghttps://is3-ssl.mzstatic.com/image/thumb/Purple123/v4/29/64/49/29644973-3e34-6d90-dc83-96c4ab42aec5/pr_source.png/2048x2732bb.png
Loading...
Loading...

Find growth insights on our blog

React to user feedback and market trends faster