Senwes Graan
source

Senwes Graan

Price
Free
Category
Finance Productivity
Last update
Jun 11, 2021
Publisher
View in store
Loading...

Ratings & Reviews performance

Ratings & Reviews performance provides an overview of what users think of your app. Here are the key metrics to help you identify how your app is rated by users and how successful is your review management strategy.

Loading...

Description

1159 chars

Die Senwes Graan toepassing (App) is spesifiek ontwikkel om relevante graanmarkinligting te alle tye toeganklik te maak vir alle rolspelers in die Suid-Afrikaanse mark. Hierdie inligting sluit daaglikse markinligting vir graan en oliesade, finansiële nuus, opgedateerde in- en uitvoerpariteit berekeninge, asook plaaslike en Internasionale weer- en reënval-kaarte in. Lewendige JSE (SAFEX) pryse vir Witmielies, Geelmielies, VSA Corn, Sonneblom, Sojabone, Koring en Sorghum met eenvoudige, dog sinvolle prysgrafieke word teen geen koste beskikbaar gestel. Pariteit indekspryse word intyds bereken om die verwagte invloed van VSA pryse en Rand/Dollar wisselkoersbewegings op die plaaslike prys te bepaal. Daaglikse in-en uitvoerpariteit berekeninge vir mielies, oliesade en koring word opdateer en beskikbaar gestel. ʼn Opsiepremie model bied aan gebruikers die geleentheid om aanduidende opsiepryse intyds te bereken. Die Pols ruimte hou jou op hoogte van die nuutste in- en uitvoersyfers, leweringsyfers, oesskattings en ander belangrike gebeure wat ʼn invloed op graanmarkpryse kan hê. Senwes Graan toepassing - Hou jou vinger op die pols van die graanmark!

Screenshots

https://is2-ssl.mzstatic.com/image/thumb/Purple127/v4/c0/46/32/c0463265-6d3f-1395-5270-43506fc59c32/pr_source.png/2048x2732bb.pnghttps://is4-ssl.mzstatic.com/image/thumb/Purple117/v4/b5/d7/94/b5d794a8-69b4-fa0e-58b7-7edc4d03b12e/pr_source.png/2048x2732bb.png
Loading...
Loading...

Find growth insights on our blog

React to user feedback and market trends faster