Ratings & Reviews performance provides an overview of what users think of your app. Here are the key metrics to help you identify how your app is rated by users and how successful is your review management strategy.
Hierdie app: “Hoe Laat is dit? Leer jou kind met interaktiewe spelletjies hoe om tyd te leer lees en verstaan. Die oefeninge en aktiwiteite in hierdie app help kinders om maklik en met pret te leer sê hoe laat dit is - die ideale voorbereiding vir skool. Met die app (speletjie) kan jou kind na vlak een vorder tot by vlak tien. Jou kind kan leer van Analoog tyd, Digitale tyd en Geselstyd in een speletjie. Jy het ook die opsie om die speletjie te herstel, sodat jou kind weer deur elke vlak kan gaan. Elke vlak is ‘n speletjie wat verduidelik wat om te doen en hoe om die vlak deur te kom. Wat om te verwag op elke vlak: Vlak 1: Ure Vlak 2: 5 Minute Vlak 3: Halfuur Vlak 4: Kwart oor Vlak 5: Kwart voor Vlak 6: Digitale tyd uur Vlak 7: Digitale tyd minute Vlak 8: Geselstyd Oor Vlak 9: Geselstyd voor Vlak 10: Oefentyd Die karakters in the app “Mia en Anton” is interaktief en maak dit baie pret vir die kinders en die ouers om te speel.