Finesse Meisie
source

Finesse Meisie

Price
Free
Category
Lifestyle Entertainment
Last update
Jun 30, 2021
Publisher
CARPE DIEM MEDIA Contact publisher
View in store
Loading...

Ratings & Reviews performance

Ratings & Reviews performance provides an overview of what users think of your app. Here are the key metrics to help you identify how your app is rated by users and how successful is your review management strategy.

Loading...

Description

956 chars

Met gratis dagstukkies, artikels en video’s berei die Finesse Meisie-app meisies voor vir ’n opwindende lewe saam met Jesus. Raad oor styl, verhoudings, geloof en hoe om die Bybel te verstaan. Met gratis dagstukkies, artikels en video’s berei die Finesse Meisie-app meisies voor vir ’n opwindende lewe saam met Jesus. Finesse 4:12 Meisie is uit 1 Timoteus 4:12 gebore: “Niemand mag op jou neersien omdat jy jonk is nie, maar wees jy vir die gelowiges ’n voorbeeld in woord en gedrag, in liefde, geloof en reinheid”. Die Finesse Meisie-app is presies wat meisies nodig het. Selfs raad oor verhoudings met ouers, vriende en ouens. As predikant en motiveringspreker dra redakteur Janine Truter hulle belange op die hart, sy wil vir meisies vertel dat geloof nie boring is nie. Dié app het ook 'n funksie waar hulle annoniem vrae kan vra waaroor hulle dalk ongemaklik voel. Janine sal daardie vrae beantwoord. Laai die Finesse Meisie-app af by jou App Store.

Screenshots

https://is3-ssl.mzstatic.com/image/thumb/Purple118/v4/0f/0d/09/0f0d0989-91c7-af08-a81e-3e7386f515ad/pr_source.png/1242x2208bb.pnghttps://is5-ssl.mzstatic.com/image/thumb/Purple118/v4/a7/84/9e/a7849e01-1775-844f-2bb6-01bd1e43732f/pr_source.png/1242x2208bb.pnghttps://is2-ssl.mzstatic.com/image/thumb/Purple128/v4/db/64/9d/db649d1d-45e2-1a88-ccaa-229fe29599fe/pr_source.png/1242x2208bb.png
Loading...
Loading...

Find growth insights on our blog

React to user feedback and market trends faster