Ratings & Reviews performance provides an overview of what users think of your app. Here are the key metrics to help you identify how your app is rated by users and how successful is your review management strategy.
Sense flip clock & world weather is 'n volledige, totaal aanpasbare digitale horlosie en weervoorpellings program. - Die program het die volgende kenmerke: - 3 widget groottes, 4x1, 4x2 en 5x2 - Tyd animasie - Verskeie skins om van te kies vir elke widget - Verskeie weer ikoon skins - Verskeie lettertipes vir tyd - Outomatiese posisie (van foon/wi-fi of GPS) of fisies (gespesifiseer deur gebruiker) -Wêreld weer en tyd: Vertoon plaaslike tyd en weer informasie vir 'n verskeie aantal plekke wêreldwyd. - Temperatuur in Celsius of Fahrenheit -Outomatiese of fisiese opdaterings periode - Gedetailleerde weer voorspelling wat die volgende insluit: -Plaaslike tyd en tyd sone (vir lokasie) -Sonsopkoms en sonsondergang tye - Lengte van die dag - Huidige toestande en temperatuur, daaglikse minimum en maksimum temperature - Humiditeit en wind toestande - Huidige stand van die maan (ikoon) - 4 Dae weer voorspelling - Weer voorspellings agtergrond gebaseer op weerstoestande en tyd (dag/nag) - Verskeie "widget hotspots" (almal gebruiker gedefinieer om verskillende programme te aktiveer) Rapporteer asseblief enige probleme, voorstelle en versoeke per epos