Oproep opnemer
source

Oproep opnemer

(56 023)
Price
R 144,99
Category
Tools
Last update
Jul 08, 2021
Publisher
Loading...

Ratings & Reviews performance

Ratings & Reviews performance provides an overview of what users think of your app. Here are the key metrics to help you identify how your app is rated by users and how successful is your review management strategy.

Number of reviews,
total
56,023
Avg rating,
total
⭐3.0
Loading...

Description

2043 chars

BELANGRIK: Probeer asseblief die gratis weergawe eers om seker te maak jou toestel steun opname van oproepe. Neem enige foonoproep op wat jy wil hê en kies oproepe wat jy wil stoor. Jy kan oproepe wat opgeneem word en watter om te ignoreer opstel. Luister na die opname, voeg notas by en deel dit. Integrasie met Google Drive™ en Dropbox laat ook toe dat oproepe gestoor en gesinkroniseer word in die cloud. Google Drive integrasie werk op Androïde weergawes 3.0 en daarbo. Let asseblief op dat oproep opname nie op sekere handtoestelle werk nie en minderwaardige kwaliteit opnames kan veroorsaak. Ons beveel dus aan dat jy ons gratis weergawe probeer voor jy die die toep aankoop. As jy enige opname kwessies teëkom of graag die stemkwaliteit wil verbeter, probeer om van 'n ander oudio bron op te neem, of gebruik outo-aan luidspreker modus. Opgeneemde oproepe word in die inmandjie gestoor. Jy kan die plek opname houer ook na 'n eksterne SD-kaart verander.Jy kan die grootte van die inmandjie opstel. Die aantal gestoorde oproepe word slegs beperk deur jou toestel se geheue. As jy besluit 'n gesprek is belangrik, stoor dit en dit sal in die Gestoorde Oproepe houer gestoor word. Indien nie, sal ou opnames outomaties uitgevee word as nuwe oproepe die inmandjie volmaak. Jy kan 'n Oproep Opsomming Kieslys (menu) aktiveer met die opsie om onmiddellik na 'n oproep te verskyn. Soek vir opnames deur kontak, foonnommer of nota te gebruik. Daar is 3 by verstek opstellings (default settings) vir outomatiese opname: Neem alles op – Hierdie opstelling neem alle oproepe op behalwe kontakte wat vooraf gesekteer is om te ignoreer. Ignoreer alles – Hierdie opstelling neem geen oproepe op behalwe kontakte wat vooraf geselekteer is om op te neem. Ignoreer kontakte – Hierdie opstelling neem alle oproepe op met mense wat nie kontakte is nie, behalwe kontakte wat vooraf geselekteer is om op te neem. Slegs in die Pro-weergawe: jy kan statistieke kry van spesifieke kontakte om outomaties gestoor te word, en dit sal in die cloud gestoor word.

Screenshots

https://play-lh.googleusercontent.com/RkEW-q6Q_DI59FYRjl1p8V2gLeGzX8BPE2mHpDt1Nk_kMDf5KGfnAHh5drhSTQ1p3EdO=w720-h310https://play-lh.googleusercontent.com/_6SEhQ9BJKO30yUsPHZztI3NZ3tzrq-B-C-zh-abZICSpl_kPy3Xy6D51ID__yLQ1Q=w720-h310https://play-lh.googleusercontent.com/DHnDxYcbylGY63_iM7GobJZjnHrLzlSODmHoyXIia2an4d5iw1eZv0t8fIslnBrcY2AY=w720-h310https://play-lh.googleusercontent.com/oey6nBe8Nkfdf6stPp3k53lSGHNYYAWUMMJJCniIgzcyiEavcwSZ8-scF6tPJVElJtA=w720-h310https://play-lh.googleusercontent.com/AVYWMPklT-ndTATzCJ3rfS_x98XGF9I3x79BWKxU8RoK-q7LzsNgoL9XoeLOSF_v6dBH=w720-h310https://play-lh.googleusercontent.com/kupY8TmURyScke40_s3tpSrS7xarjbuB4gMknspZMt-9tdWOSIeIZEzPT-8E-jQ1mh3C=w720-h310https://play-lh.googleusercontent.com/VTykvvn5Y_ETei1e1cYqKlqHDSXGHyttBiLlqb2urFbA3cteFeBuPI96eh2F6LGytg=w720-h310
Loading...
Loading...

Find growth insights on our blog

React to user feedback and market trends faster