Ratings & Reviews performance provides an overview of what users think of your app. Here are the key metrics to help you identify how your app is rated by users and how successful is your review management strategy.
"Kidlo Addition & Subtraction" is 'n idiale program vir graad 1 kinders om maklik byvoeging en aftrekking te leer. Kinders in die ouderdoms groep van 4 tot 8 jaar, kan leer om op te tel en af te trek deur meer as 350 pret speletjies te speel! "Kidlo Addition & Subtraction" is die perfekte metgesel vir graad 1 studente om wiskunde te leer. Kinders sal bevoeging en aftrekking leer deur raaisels, inkleur, pyle skiet, balonne bars met pret karakters soos diere, monsters en meer te speel. Hulle sal nooit verveeld raak met wiskunde nie! Wat sal kinders leer uit hierdie program? 1. Byvoeging: Byvoeging tot 5 Byvoeging tot 10 Byvoeging tot 20 Byvoeging feite 2 syfer byvoeging Drie syfer byvoeging Aftrekking Aftrekking tot 5 Aftrekking tot 10 Aftrekking tot 20 Aftrekking feite 2 syfer aftrekking 3 syfer aftrekking Kenmerke van Kidlo Byvoeging en Aftrekking: N wye verskeidenheid speletjies: Daar is meer as 350 speletjies om van te kies. Kinders sal nooit verveeld raak met speel nie! Idiaal vir 4 tot 8 jarige kinders: N idiale metgesel vir graad 1 kinders om maklik wiskunde te leer by die huis. Heeltemal veilig vir kinders Hierdie program is heeltemal kinder-vriendelik sonder enige advertensies. Geen bekommernisse! Beskikbaar van lyn af: Gaan jy op reis? Laai al die speletjies af om enige tyd, enige plek van lyn af te speel. 8 speletjies is gratis beskikbaar. Ander speletjies kan ontsluit word deur 'n subskripsie.