Ratings & Reviews performance provides an overview of what users think of your app. Here are the key metrics to help you identify how your app is rated by users and how successful is your review management strategy.
Ons hoofdoel is om die beste boekaanbiedinge te vind, om boekpryse te vergelyk en om die lees van boeke bekostigbaar te maak aan almal. Boekbestellings word deur die VK boeke se aanlynboekwinkel, Book Depository, gedoen. Die winkel het meer as nege miljoen boeke en die boekwinkel verskaf boeke aan meer as 130 lande wêreldwyd. Book Depository is ‘n betroubare Verenigde Koninkryk (VK) boekverskaffer. U kan hulle vertrou. Die VK se grootste, toegewyde aanlynboekverkoper versend duisende boeke per dag en het ‘n groot aantal boeke om aan te bied. Book Depository versend verstommende hoeveelhede boeke, oor die 160 duisend boeke per week. Gratis verskeping Daar is geen minimum vereiste vir verskeping nie. U kan die kleinste boek of die grootste ensiklopedie koop en steeds gratis verskeping na Suid-Afrika en ander lande wêreldwyd geniet. Aflewering in Suid-Afrika neem gewoonlik 10-12 werksdae. Book Depository versend hulle boeke afsonderlik, met ander woorde al koop u ‘n klomp boeke op een slag, sal elke boek apart versend word. Boeke word versend deur die Royal Mail Priority Airmail. Betaling Book Depository en Wordery boekwinkels aanvaar die vernaamste kredietkaarte, asook Paypal. Paypal-gebruikers moet seker maak dat hulle e-pos adresse akkuraat is. Boekkategorieë » Beeldende romans, Japanese animasie- en spotprentfims » Biografie » Fiksie » Gemeenskaps- en maatskaplike kwessies » Geskiedenis en Argeologie » Gesondheid » Godsdiens » Handwerk en stokperdjies » Huis en tuin » Humor » Kinderboeke » Kos en drank » Kuns en fotografie » Liefdesverhale » Medies » Misdaad en spanningsverhale » Natuurlike geskiedenis » Onderrighulpmiddels en opvoeding » Persoonlike ontwikkeling » Poësie en drama » Reis- en vakansiegidse » Rekenaarwese » Sakebedryf, finansies en die Reg » Skryfbehoeftes » Sport » Tegnologie en Ingenieurswese » Vermaak » Verstand, liggaam en gees » Vervoer » Verwysing » Wetenskap en Aardrykskunde » Wetenskapsfiksie, fantasie en gruwel » Woordeboeke en tale