Ratings & Reviews performance provides an overview of what users think of your app. Here are the key metrics to help you identify how your app is rated by users and how successful is your review management strategy.
Hierdie program laat Android toe om die volume instellings van verskeie Bluetooth toestelle te onthou. Beide musiek en oproep volumes kan gestel word vir elke toestel. Die tydsberekening en konfigurasie vir elke Bluetooth-toestel kan individueel aangepas word. Toestemmings verduidelik: • 'Internet' vir probleem verslae. • 'Bluetooth' werk met Bluetooth-toestelle. • ' Modifiseer oudio instellings' om volume verander. • 'Laai/Boot voltooi' om volume te herstel na herlaai/"reboot". • 'WAKE_LOCK' om 'n probleem op te los op sekere Samsung toestelle waar hierdie toestemming nodig is om 'n fout te verhoed.